Rapporteer inhoud op Facebook
Hierdie inligting is vir mense wat inhoud (voorbeeld: ’n plasing, foto of opmerking) op Facebook wil rapporteer.
As jy ander probleme ondervind, soos as jy sukkel om by jou rekening aan te meld of as jy dink dat jy gekraak is, kom meer te wete oor watter stappe jy kan neem.
Die beste manier om beledigende inhoud of strooipos op Facebook te rapporteer, is om die Rapporteer-skakel naby die inhoud self te gebruik. Hier onder is ’n paar voorbeelde van hoe jy inhoud aan ons kan rapporteer. Kom meer te wete oor die rapportering van misbruik.
As jy nie ’n rekening het nie of jy kan nie die inhoud sien wat jy wil rapporteer nie (byvoorbeeld: iemand het jou geblokkeer), kan jy uitvind wat jy kan doen.
Rapporteer inhoud
Rapporteer ’n profiel
Plasings
Plasings op jou tydlyn
Foto's en video’s
Messages
Bladsye
Groepe
Geleenthede
Opmerkings
Ads on Facebook
Hashtags
Ander maniere om hulp te kry
Klets met Meta AI-steundiensassistent
Los probleme op, maak veranderinge en kry intydse ondersteuning
