Voer ’n kopie van jou Facebook-inligting uit
Kopieer skakel
Android-toepassinghulp
Rekenaarhulp
Hulp met iPad-toepassing
Hulp met iPhone-toepassing
Hulp met mobiele blaaier
Android-toepassinghulp
Rekenaarhulp
Hulp met iPad-toepassing
Hulp met iPhone-toepassing
Hulp met mobiele blaaier
Ons is besig om mense geleidelik op te dateer na Meta-rekeninge. Jy kan óf Rekeningesentrum- óf Meta-rekeninginstellings sien as die plek om jou rekeninginstellings te bestuur.
As jy bykomende Facebook-profiele het, kan jy vir elk van jou profiele ’n kopie van jou Facebook-inligting uitvoer. Toegang tot sekere inligting wat van jou bykomende profiele ingesamel is, insluitende advertensiedata, kan slegs verkry word deur jou Facebook-inligting van jou hoofprofiel uit te voer, wat die eerste profiel is wat jy skep wanneer jy op Facebook inteken.
You can access Export your information in Meta Account settings.
Jy kan ’n kopie van jou inligting na ’n eksterne diens of na jou toestel uitvoer. Beskikbare inligting sluit in inhoud en inligting wat jy gedeel het, jou aktiwiteit en inligting wat ons insamel. Toestelle en eksterne dienste ondersteun verskillende tipes inligting vir uitvoer. Kom meer te wete oor die kategorieë van inligting wat jy kan uitvoer.
Om jou inligting na ’n toestel uit te voer, moet jy voldoende bergplek hê. Die tipes inligting en mediagehalte wat jy kies, kan jou lêers groter of kleiner maak.
Lêers met video’s van ’n hoë gehalte is byvoorbeeld groter, terwyl die aflaai van net een tipe inligting lêers kleiner maak.
Gaan jou beskikbare bergplek na om te help besluit of jy na ’n toestel of eksterne diens wil aflaai.
Voer jou Facebook-inligting van Rekeningesentrum uit na ’n toestel toe
- Klik op jou profielfoto regs bo, en klik dan op Instellings en privaatheid.
-
Klik op
Instellings.
- Klik op Rekeningesentrum, en klik dan op Jou inligting en toestemmings.
- Klik op Voer jou inligting uit.
- Klik op Skep uitvoer.
- Kies die profiel waaruit jy inligting wil uitvoer.
- Kies Voer uit na toestel.
- Van hier af kan jy spesifieke inligting kies om uit te voer, asook ’n datumreeks, formaat, die kennisgewing-e-pos en mediagehalte.
- Kom meer te wete oor die uitvoer van datalogs.
- Sodra jy jou uitvoer gepasmaak het, klik op Begin uitvoer.
Voer jou Facebook-inligting van Rekeningesentrum uit na ’n eksterne diens toe
- Klik op jou profielfoto regs bo, en klik dan op Instellings en privaatheid.
-
Klik op
Instellings.
- Klik op Rekeningesentrum, en klik dan op Jou inligting en toestemmings.
- Klik op Voer jou inligting uit.
- Klik op Skep uitvoer.
- Kies die profiel waaruit jy inligting wil uitvoer.
- Klik op Volgende.
- Kies Voer uit na eksterne diens.
- Kies ’n eksterne diens waarheen jou inligting uitgevoer moet word en klik op Volgende.
- Kies hoe dikwels jy wil uitvoer en klik op Volgende.
- Klik op Verbind. Jy sal moet koppel aan die eksterne diens wat jy gekies het.
- Jy sal moontlik die wagwoord moet invoer vir die profiel wat jy gekies het en klik op Volgende..
- Van hier af kan jy jou uitvoer pasmaak, jou kennisgewing-e-pos en formaat kies.
- Kom meer te wete oor die uitvoer van datalogs.
- Sodra jy jou uitvoer gepasmaak het, klik op Begin uitvoer.
Wanneer jou uitvoer gereed is, sal jy 4 dae kry om jou inligting in die Beskikbare aflaaie-afdeling in die Voer jou inligting uit-nutsding in die Rekeningesentrum uit te voer. Jy kan ook jou uitvoer uitvee of vorige lêerversoeke in die Vorige versoek-afdeling bekyk.
Die uitvoer van jou lêers is ’n wagwoordbeskermde proses waartoe slegs jy toegang het.
As jy versoek het dat jou inligting na ’n toestel uitgevoer word, sal jy ’n e-pos-kennisgewing en ’n kennisgewing op Facebook ontvang om jou te laat weet dat dit klaar is.
Let wel: Jy kan altyd jou Privaatheidskortpaaie bekyk om meer te wete te kom oor die maniere waarop jy jou inligting en privaatheid op Facebook kan beheer.
Hoekom jy dalk nie jou inligting kan uitvoer nie
Jy kan jou inligting van sommige van jou profiele om die volgende redes moontlik nie uitvoer nie:
- Gedeaktiveer: Jy het hierdie profiel gedeaktiveer. Jy kan die profiel heraktiveer om sy inligting uit te voer.
- Geskeduleer vir uitvee: Jy het versoek dat hierdie profiel uitgevee word. Jy kan die uitvee kanselleer om jou inligting uit te voer.
Wat is die verskil tussen ’n HTML- of ’n JSON-kopie van jou inligting?
When you request a copy of your information on Facebook, you can choose to receive it in an HTML or JSON format:
HTML: An easy to view format of your information on Facebook. You'll receive a ZIP file that, once opened and extracted, will contain an HTML file named index that you can open like a web page on your web browser. The ZIP file will contain folders with files, including any images and videos you've requested.
JSON: A machine readable format of your information that could allow you to transfer your information more easily when uploading it to another service.
Watter veiligheidsmaatreëls is in plek gestel om seker te maak dat iemand anders nie ’n kopie van jou inligting aflaai nie?
We have a number of security measures in place to help keep your account secure and protect your information on Facebook. Before you can begin exporting a copy of your information, we'll first ask you to enter your password. We may also ask you to complete additional verification steps before allowing your export to begin. To help protect your account, your export request will expire after a few days, and you can always request a new one.
Our security systems are always running to help mitigate threats before they reach you and your friends on Facebook, and we offer tools like Security Checkup and two-factor authentication as additional ways to improve the security of your account. Learn more about keeping your account secure.
Note: Keep in mind that your information request may contain private information. You should keep it secure and take precautions when storing or sending it, or uploading it to another service. You can always select specific sections when requesting a copy of your information.
Hoe kan jy jou persoonlike inligting versoek wat deur Facebook gestoor word as jy nie ’n aktiewe Facebook-rekening het nie?
If you deactivated your profile:
If you previously had a Facebook profile that is currently deactivated, you can reactivate your profile by logging back into Facebook or by using your Facebook profile to log in elsewhere.
After re-activating your profile, you can access your information through your profile or by using the Export Your Information tool.
If you deleted your profile or have never signed up for one:
If you deleted your Facebook profile, you will not be able to access your profile information. Some information you shared may still appear on other people's Facebook profiles. For example, if you sent someone a message, they may still have their copy of the message similar to an email.
If you don't have a Facebook profile but believe Facebook may have information about you, you can contact us to request a copy of your information.
Verwante artikels
Verwante artikels
Ander maniere om hulp te kry
Klets met Meta AI-steundiensassistent
Los probleme op, maak veranderinge en kry intydse ondersteuning
